Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

enkelmamma21enkelmamma21
3
29
enkelmamma21

21 - Smithfield, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is n baie rustige persoon. Ook gelukkig maar soms kry ek maar slegte dae. Ek hou van musiek en skryf. Ek lees as ek moet ontspan en net bietjie wil stoom af blaas.

beekeaperbeekeaper
2
4
beekeaper

47 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

As jy iets wil weet vra gerus I don't do drama I like the simple things in life always to be my self

Lion1Lion1
2
0
Lion1

45 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Manners make the man. Ek is maar ’n gewone ou met standarde wat hou van die lekker dinge in die lewe. Ek is baie netjies op myself en in my huis — dalk ’n klein bietjie OCD 😄. Ek geniet ’n...

HartesloperHartesloper
1
3
Hartesloper

46 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

​Ek is selfonderhoudend, werk vir myself en waardeer goeie ou-skool waardes, eerlikheid en goeie maniere. Ek glo daaraan om die regte persoon te bederf en om kwaliteit tyd saam deur te...

BotterfliegieBotterfliegie
3
20
Botterfliegie

47 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika

Sy het n sprangkelinde persoonlikheid,sy hou van die buite lewe,sy is vriedelik,saggeaard, roemanties,kan ook skaam wees bloos gou,sy kan grape maak en hou van lag,sy het n klein hartjie en hou van...

Jax1976Jax1976
2
24
Jax1976

49 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek beskou myself as n goeie mens met caste lewensbeginsels, Ek is nie perfek, Ek verwag ook nie jy Moet wees, Al wat Ek vra is eerlikheid opregtheid en die kapasiteit om my te leer enbken en Wie weet

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026