Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

CarladupCarladup
3
Carladup

40 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Groot & Sagte Hart met baie geduld 'n Special kinda Special - but you will never know til you dare to find out....

DieEen91DieEen91
2
DieEen91

33 - Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek gee verskriklik baie om vir my mense. Ek is lief vir buitemuurse aktiwiteite,nuwe plekke ontdek. Soek my pasmaat om die lewe saam my te geniet.

Liefdekomeerste1989Liefdekomeerste1989
1
Liefdekomeerste1989

35 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is plat op die aarde,vriendelik en hou van gesels en is n mense mens...is n familie mens hou van buitemuurs wees.

oppieplaas999oppieplaas999
2
oppieplaas999

48 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

Ek het geen wete nie plat op die aarde en wil net die lewe geniet en is betroubaar en op my plek

2183yn2183yn
1
2183yn

41 - Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika

I am a friendly person who likes to laugh and laugh I've never been married and I would love to experience marrrordge. I love to help people. I have a good ❤️

francesco_71francesco_71
1
francesco_71

43 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Apparently is ek snaak, n baie groeie vriend en die beste kind volgens my ma. 😉😆 Vat n kans wie weet jou lewe kan dalk drasties verander😆

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024